Wors stew recipes

RAILWAY STEW

Bedien hierdie “stew” met die gekookte eiers, (wat van die “stew” sousie oor het) saam met roosterbrood

WORS KOS IDEES

Worsstew –. Santi Evert Erasmus Ons ook moeg geraak vir wors net so. Boereworssosaties. Cook the wors. Chop the wors into rings and add to the onions

Nuttige INFO / WERD OM TE WEET

Bestanddele kan insluit groente, vrugte, wors en seekos. Kerrie / potjiekos/ “stew”). Print PDF. SMOOR. is ‘n manier waarvolgens vleis, vis seekos of groente gaargemaak word deur
RANDREKKER IDEES

RANDREKKER IDEES

Ek werk op porsies, ons is 5 mense so ek koop 500g wors en weeg elk een 100g af dis so R60 pkg dan kos my wors net R30, mince selfde, waneer ek burgers maak dan gebruik 350g se mince, ek voeg of 1k oats by of ek rol 3 snye brood in n stywe bal en rasper dit in my mince mengsel. Maak macaroni en kaas met bully beef en gerasperde uie ipv mince- een blikkie tuna met gaar rys- 4 eiers half koppie mayonnaise en melk by gemeng met gerasperde kaas- (soortvan n souttert) bak myne sommer in microwave- een pakkie bacon bits met greenpepper uie en mushrooms in n witsous saam pasta- jy kan selfs boerewors rek as jy dit skywe sny en saam pasta en n blikkie mielies en blik tamatie/uiesmoor meng- titseltjie kaas oor rasper-. Ek maak baie vir ons Worsstew (soos ons dit maar noem)…Braai 1 med ui, liggies…7 of 8 med aartappels, geskil en in blokkies gesny…sit bo-op die uie…sny 1 kg boerewors in stukkies en sit bo-op die aartappels, gooi nou 500g of 1 kg gemengde groente op die wors (van dié waar d wortels blokkies gesny is…Spar het ‘n so lekker no name brand wat heerlik sag kook en goedkoop is) Gooi 3 kop water id pot en kook tot die aartappels sag is…meng nou 1 kop water met ‘n pakkie bruin uiesoppoeier en 1 t mixed herbs (lg is ops)…gooi in pot en kook deur…. rek dit ook met groente of pasta 500g wors en weeg elk een