Hoenderlewertjies – braai ek ‘n ui tot sag, dan gooi ek die hoenderlewersen tamatie by, kerriepoeier / chilli flakes, gooi ‘n aangemaakte soppoeier by (ek verkies om dit met pap te eet)
Ek gebruik dit nou elke keer wat ek papenmaalvleis of kerrie en rys maak. Ek braai die vleis eers tot gaar dan gooi ek die blikkie sous, Worcester Sous en sout na smaak in
dis papen souerig en lyk soos n pizza. SuenellLiebenberg – Die kos kook sag as jy dit gaan roer gaan jy met pot sop sit op die einde van die dag…jy wil darm proe jy eet n vleisie of n wortel ens