Voeg die macaroni by wanneer die aartappels amper gaar is, sodat dit nie pap kook nie. Bedien hierdie “stew” met die gekookte eiers, (wat van die “stew” sousie oor het) saam met roosterbrood
dis papen souerig en lyk soos n pizza. Joy Opperman – Eenvoudig, stew roer jy pot nie. Alta Lubbe – Kan iemand vir my ‘n rede gee hoekom mens nie ‘n potjie roer nie asb
Werk ook lekker met n stew, kerrie pot (sit net kerrie poeier by), as n salsa saam doritos/nachos, om n tjoppie in te braai in die pan of n lekker basis vir jou sous saam pap
Papballe met wors en braai uie sous. A bit of chilli and paprika if you like. Afwissellend met stukke uie, green, red, yellow peppers en baby marrow op sosatie stokke geryg, liggies met olyf olie gekwas en op die vuur gebraai