Lekker pasta recipes

Vla-skywe

Verwyder van die hitte en meng die meel met 125 ml water om ’n gladde pasta te vorm. Oondtemperatuur. 180°C• 400g klaar blaardeeg Baktyd 15minVla-vulsel• 625ml ingedampte melk• 10ml vanieljegeursel• 125ml volroom kondensmelk• 85ml mielieblom• 6 groot eiergele• versiersuiker om oor te strooi1 Rol die deeg 3 mm dik uit op ’n oppervlak wat liggies met meel bestrooi is
GOEDKOOP TUISGEMAAKTE SOUSBONE

GOEDKOOP TUISGEMAAKTE SOUSBONE

Ook lekker om byderhand te he as onverwagte gaste opdaag. Dit vul enige gereg aan en is heerlik saam met pasta geregte
3 Lekker wenke vir Kersoorskiet kos

3 Lekker wenke vir Kersoorskiet kos

Voeg ’n lepel of twee basiliepesto by en roer deur pasta. Print PDF. As jou energie ná ’n dag van kook agter die Kerspotte getap is en daardie volgende dag nog potte vol oorskiet oor is, kan jy die familie nogtans bederf met ’n feesmaal
Moer-by Pasta

Moer-by Pasta

Rasper lekker kaas en het een ronde blok fetta in gekrummel. Kook enige pasta…. Meng met pasta en ja Brineel Toit jy weet mos dis my spesialiteit……moerby kos
PASTA SOUS VIR EIER NOODLES

PASTA SOUS VIR EIER NOODLES

Braai spek tot lekker bros, skep uit en hou eenkant. 1 klein blikkie tamatie pasta. PASTA SOUS VIR EIER NOODLES
MOSSEL PASTA A LA BENHET

MOSSEL PASTA A LA BENHET

BAIE LEKKER. Skep oor gaar pasta van jou keuse. MOSSEL PASTA A LA BENHET. My sous is. 1 k room. 1 pakkie wituiesoppoier
STEAK PASTA

STEAK PASTA

Glo my dit is verskriklik lekker. If sauce is too thick add a bit of pasta liquid. Once grilled to your liking, slice into slivers and throw over pasta and sauce
PASTA MET OORSKIET PASTEI VULSEL

PASTA MET OORSKIET PASTEI VULSEL

Herhaal tot dit lekker dik is. ½ pak penne pasta, gekook tot amper sag. Smeer nou die lekker sous bo-oor in ‘n lagie
PASTA MET KAAS EN TAMATIE

PASTA MET KAAS EN TAMATIE

Ek was aan kort macaroni so moes lasagne pasta velle gebruik, maar het net so lekker geproe. Skep van die tamatie sous oor die pasta
LEKKER SOUS VIR KAPOKAARTAPPELS EN WORS

LEKKER SOUS VIR KAPOKAARTAPPELS EN WORS

1 pakkie tamatie pasta. LEKKER SOUS VIR KAPOKAARTAPPELS EN WORS. 1 ui gekap. 1 knoffelhuisie fyn gekap. Rooi, groen en geel soetrissie na smaak

PASTA EN MAALVLEIS

Braai die spek stukke daarby met lekker baie knoffel. PASTA EN MAALVLEIS. 1 groot ui, gekap. 250 g spek stukke
BEEF AND PASTA BAKE – THE BEST

BEEF AND PASTA BAKE – THE BEST

Baie na aan lasagne en net so lekker. I have tried so many pasta bakes but this one from the Australian Women’s Weekly is still the best IMHO
FRIKKADELLE OP PASTA

FRIKKADELLE OP PASTA

Lekker Braai RSA – Zee. Kook pasta van jou keuse tot gaar maar nie pap, dreineer goed en skep onderin oondbak