VIR GROTER QUICHE OF SOUTTERT VERDUBBE NET. 1/2 UI (IN KOOKWATER GEBLANSEER) BRAAI IN OLYFOLIE. ROL TODAY SHORTCRUST KORS DUNNER UIT EN VOER GESMEERDE 25CM QUICHE PAN MET KORS UIT. Gebruik enige 3bestanddele vir enige quiche
Braai die uie in ‘n bietjie botter tot sag en roer die tuna en mielies daardeur. Indien jy ‘n beskuitjie kors wil gebruik, meng ongeveer 100g fyngemaakte kaasbeskuitjies met 3 eetlepels gesmeltde botter en druk dit onder in jou quiche bak vas, of gebruik enige kors van jou keuse
Braai 1 pakkie spek wat fyn gesnipper is saam 1 ui wat fyn gekerf is ook ‘n paar spriet uie se loof fyn gesny, moenie bruin braai nie, gooi spek deur ‘n sif sodat al die vetterigheid uit kan drup
Braai bacon, sampioene en leek. NADIA SE MINI QUICHE CUPS. Ek het die idee op Pinterest gekry. Ek het brood gevat en die korsies afgesny en dit plat gerol met ‘n koekroller en dit dan in ‘n muffinpan gesit