SOPHIA SE SOETKOEKIES
Food Lovers Recipes
Food Lovers Recipes
  • Rate this recipe!
  • Your rating
Overall rating 0 0 ratings

Ingredients

  • SOPHIA SE SOETKOEKIES
  • 250 ml botter,
  • 375 ml suiker,
  • 2 eiers
  • 680 ml meel,
  • 5 ml koeksoda,
  • 10 ml kremetart,
  • 2,5 ml sout,
  • 30 ml suiker,
  • 10 ml kaneel.
  • Room botter en suiker , voeg eiers 1 vir 1 by en klop goed,
  • Sif meel, kremetart, koeksoda en sout saam, voeg dit by eiermengsel.
  • Plaas deeg in yskas vir 15min.
  • Rol in kaneel suiker mengsel, druk plat en bak by 180°C +- 10 min.
  • RESEP EN FOTO: Sophia Fick (Lid)

Instructions

Comments

Log in or Register to write a comment.