SOPHIA SE KOFFIEKOEKIES
Food Lovers Recipes
Food Lovers Recipes
  • Rate this recipe!
  • Your rating
Overall rating 0 0 ratings

Ingredients

  • SOPHIA SE KOFFIEKOEKIES
  • 125 ml kitskoffie korrels gemeng met 30ml kookwater,
  • 560 ml botter,
  • 250 ml goue stroop,
  • 500 ml suiker,
  • 10 ml vanilla,
  • 1 pakie koeksoda. (14g)
  • 8 *250ml koekmeel,
  • 5 ml sout.
  • Verhit oond tot 180°C.
  • Meng die koffie, botter, stroop en suiker en smet net effens oor lae hitte.
  • Voeg die vanilla en koeksoda by en roer deur.
  • Meng die stroopmengsel met die meel en sout.
  • Vorm koekies met n koffie meel se klein koekie maker of met n drukker.
  • Bak vir 15min.
  • Laat afkoel voor uit pan haal.
  • VULSEL.
  • 500 ml suiker,
  • 250 ml melk,
  • 10 ml vanilla,
  • 250 ml botter,
  • 30 ml kitskoffie korrels.
  • Kook al die best vir 10moin saam laat afkoel.
  • Klop die mengsel vir 15min tot dit styf is.
  • Sit op koekies en plak op mekaar. Laat die vulsel stol voor koekies in die blik gaan.
  • Resep en foto: Sophia Fick (Lid)

Instructions

Comments

Log in or Register to write a comment.