Braai die uie in ‘n bietjie botter tot sag en roer die tuna en mielies daardeur. Foto. 2 blikkies Tuna in water, gedreineer. Indien jy ‘n beskuitjie kors wil gebruik, meng ongeveer 100g fyngemaakte kaasbeskuitjies met 3 eetlepels gesmeltde botter en druk dit onder in jou quiche bak vas, of gebruik enige kors van jou keuse. Strooi die res van die kaas bo-oor en bak vir 25 – 30 minute by 180ºC
Ek het eers ui, greenpepper en knoffel gebraai en toe hoender fillete wat in repe gesny is by gebraai en ‘n pakkie mushrooms ook opgesny en bysgesit en gebraai
Kook die spinasietot die blare net verwelk en dreineer deeglik. Metode. twee derde koppie plein jogurt. Plaas die tamatieskywe in ‘n dreineringsbak en strooi bietjie sout daaroor om solank bietjie van die sap te verloor tot jy dit benodig
Heel Lam skenkels in n stoompot gesit, sout en peper en van die been af gekook. Baie van die pasteie het toe oop gebars bo en dit het ook gelyk of die deeg nog rou was wat nie die geval was nie maar die deeg was nat
Metode. Bron en foto. Het mash gemaak met so 5 medium aartappels , geskil op gesny en gekook … sout en peper na smaak melk en botter … Roer een blikke 400g sauerkraut met mash … Braai een pakkie bacon om bo-op te strooi … jy kan ook boere wors braai , die vel afhaal op sny en in roer met die kool en mash
Foto. Pinterest. Kook 4 tot 6 medium aartapels tot net sag en sny in blokkies, smelt 4eetlpls botter en voeg halwe pakkie white onion en halwe pak cream of chicken by. Gooi so 2 koppies water bietjies op n slag by tot jou sous dik maar loperig is, voeg nou aartapel blokkies en 1 blik heel pit mielies by verhit deur vir n paar minute en gooi soveel kaas by soos jy lus het
Braai nou die ribbetjies vir tussen twee en tien minutetotdat die sous gekaramelliseer het. Braai die hele stuk varkribbetjie oor matige hitte vir ’n halfuur totdat hy amper gaar is
Their ships would bringcinnamon and other spices to Cape Town (and Europe) from South East Asia. Mix the egg, sugar, softened butter and oil together until light and fluffy
RESEP EN FOTO. Print PDF. Rol uit en druk uit in sirkels sodat dit in voorbereide kolwyntjie panne pas. Vou klapper en suiker versigtig in, skep konfyt in deegholtes in pannetjies en bedek net eierwit mengsel
RESEP EN FOTO. Print PDF. RESEP EN FOTO. Plaas deeg in yskas vir 15min. Rol in kaneel suiker mengsel, druk plat en bak by 180°C +- 10 min. Plaas deeg in yskas vir 15min. Rol in kaneel suiker mengsel, druk plat en bak by 180°C +- 10 min
of tot die eiervlasous gestol is. Print PDF. Foto. harde stingels verwyder, in repies gesny en gekook. Meng die soutbeskuitjiekrummels en die botter en druk dit vas in ‘n tertbord
Meng alles saam in 'n voedselverwerker tot goed deurmeng en glad. Metode. Hierdie is 'n ongelooflike lekker en baie gesonde alternatief vir fudge wanneer jy op die "banting" dieet is
Comments
Log in or Register to write a comment.