Resep en foto. Pieter Jansen Van Vuuren. 1 liter lemoensap. Gooi bietjie water by en kook vir sowat 3 ure, die sous gaan begin dik word na n ruk en bak dan in die oond tot crispy
MAALVLEIS EN KAAS QUICHE MET TAMATIE EN UIESOUS (diabeties). sout en varsgemaalde swartpeper. Kors Spuit ’n groot tertbak metkleefwerende kossproei (die bak moenie ’n los boom hê nie)
Maak die beskuitjies fyn in ’n voedselverwerker of rol fyn met ’n koekroller. Meng die beskuitjiekrummels, kondensmelken gesmelte botter of margarien goed saam
engeniet n lekker ligte middagete. Braai nou die aartappels in bietjie olie lekker bruin. Fillet gestop met kaas en gebraaide uie en Tamatie, en dan in Skaap Bakon toegdraai, en in die oond gebak
Hierdie is ‘n wonderlike kinkel metode om melktert voor te sit en almal is aangenaam verras as hulle in die vreemde voorwerp in byt en die lekker smake van melkter proe
Daar was twee verskillende vulsuls. Kerrie Lam en Steak en Kidney. Baie van die pasteie het toe oop gebars bo en dit het ook gelyk of die deeg nog rou was wat nie die geval was nie maar die deeg was nat
Metode. sout en peper na smaak. Bron en foto. Petro van Genderen. Het mash gemaak met so 5 medium aartappels , geskil op gesny en gekook … sout en peper na smaak melk en botter … Roer een blikke 400g sauerkraut met mash … Braai een pakkie bacon om bo-op te strooi … jy kan ook boere wors braai , die vel afhaal op sny en in roer met die kool en mash
Verwyder van hitte en geur met sout en peper. Sout en swartpeper na smaak. Braai ui en knoffel tot sag. Voeg gesnipperde murgpampoentjies by en braai tot amper sag
Comments
Log in or Register to write a comment.