Gooi die volgende laag vir laag in ‘n bak… Gaar rys, Gaar gemengde groente, witsous, en gebraaide uie met ‘n titseltjie kerrie poeier in, visvingers (kan nog rou en gevries wees) Rond af met gerasperde kaas
Kan ook in kerrie gebruik word of pasta met mince. Oom Buks mense se smaak verskil mos maar, maar ek self geniet ‘n bietjie chakalaka saam met pap en braaivleis
Rol uit op werkoppervlak wat met bruismeel gestrooi is. Sny met mes in 3″x 3″ grootes. Trek die deeg vir ‘n 2de keer weer plat en druk sommer met jou handpalm die deeg plat
Print PDF. EISBEIN MET LEMOENSAP EN BLATJANG. Op 3 eisbeins. 1 liter lemoensap. halwe bottel blatjang. Gooi bietjie water by en kook vir sowat 3 ure, die sous gaan begin dik word na n ruk en bak dan in die oond tot crispy
Geur met sout en varsgemaalde swartpeper en skep uit, en hou eenkant. Sit voor met heerlike warm, vars broodjie van jou keuse, dat jy al daai sousies kan opdemp…
Rangskik nou die sirkels bo-op mekaar, met die sirkel sonder die roomkaas wat heel-bo gaan. Smeer nou elke vel filodeeg met die gesmelte botter en pak die drie velle bo-op mekaar
Voeg die eiermengsel by die meelmengsel en klop met ‘n houtlepel tot goed gemeng. Sit die Vetkoek warm voor met botter en heuning of appelkooskonfyt óf met maalvleis
Ons hou van butternut wat in die helfte deurgesny word (lengte nie breedte) strooi met bruin uie sop poeier stip met margarien en geradperde cheddarkaas
Vul die brood met die kerriemengsel en sit dan die verwyderde brood bo-op. 1 Geur die lamsvleis met die sout en peper. Laat prut nog 45 tot 50 minute, versier met die koljander en haal van stoof af. 1 Geur die lamsvleis met die sout en peper
Braai die steaks vir ‘n minuut aan beide kante oor hoë hitte, geur met sout en peper en hou eenkant. Skep die sampioen-mengsel in’n mengbak en geur met sout, peper en heelkorrelmoster
Vorm die meel in plat reghoeke op ’n oppervlak wat met meel bestrooi is. Voeg dan die wortels, soetrissie, brandrissie en paprika by en geur met sout en peper
Comments
Log in or Register to write a comment.